vrijdag 25 oktober 2024

Huiswerk vir les 2

Ek hoop julle het die eerste les geniet! 


Die huiswerk vir volgende keer:

1. Afrikaanse woordelys:


Leer bladsy 1, 2 en 3; ek stuur 'n epos met die uitspraak van hierdie 3 bladsye!
...  julle kry hieroor 'n toets aan die begin van les 2!


2. OpSTAP minicursus Afrikaans; (dit is waarvoor die geluidslêers is, né!)
- werk bladsy 16 tot en met bladsy 44 deur, met geluid.
- slaan oefening 3 en 4 asseblief oor!

Verdeel die bladsye oor die aantal dae, en doen elke dag 'n gedeelte.

Ek sal in les 2 ook 'n uitspraaktoets doen (die toets is gebaseer op die geluidslêers wat by die OpStap boekie hoort) .

3. Lees 'Dikwels gebruikte sinne' aandagtig deur.
 bladsy 1: meerdere kere  

4. Elke dag - luister so'n halfuur na die afrikaanse radio.

 http://www.rsg.co.za/luister.asp 
Daar is ook oulike kortverhale in 'KORTOM', dit kan jy vind onder programme. (by die K van A t/m Z)
Kyk maar bietjie rond.

Ek sal die storie van die eerste seekoei volgende keer in die les verwerk.