maandag 25 april 2022

Die klein blou trekkertjie

 
















Turksvyblare

Turksvy,
... dit het vandag voorgekom in die storie van

 'Waar die eerste seekoei vandaan kom"... so plat soos turksvyblare

Hier het ek 'n paar foto's hiervan. Dit word in engels 'prickley pear' genoem, dit is dus 'n kaktusplant.



Die vruggies ( op die 2e/3e foto) is eetbaar, en soms ook wel te koop in Nederland, meestal in buitelandse toko's byvoorbeeld.

Ek het dit baie geƫet in my lewe, meestal was dit wel so dat ons as kinders na die tyd van die klein dorinkies in ons vingers gehad het.

Voorstellings ronde... les 1

Ek is...
(my naam is...)


Ek bly in ... 

My stokperdjie (s) is .... 
(ek hou daarvan om ...) 

Ek gaan Suid-Afrika toe omdat... 

Psalm 19 vers 1 en 5