Hierdie man sing ook die afrikaans baie mooi en duidelik... hy en sy vrou het nog baie meer mooi liedjies.
As julle die liedjies lekker saamsing wat ek die komende dae gaan stuur, kan julle die afrikaans nog weer bietjie terughaal voor julle vertrek..
op YOU TUBE :
Ek staan skuldig voor U Heer,
voor U, mij Vader wat regeer
ek is
need’rig in my hart
en my
siel is so verward
en my lewe is vuil voor u troon
Koor:
o Heer vergewe my;
o Heer kom maak my vry van die sondelas;
o kom na my om dit
skoon te was,
want ek wil weer
vlek’loos voor U staan!
Die wijn en die brood wat ek nou neem
is ‘n teken van vergifnis en van seën;
al die liefde binne mij kom en borrel in my vry
en die oorsaak is die Gees wat in my bly.
Koor….
o Heer vergewe my
o Heer kom maak my vry van die sondelas;
o kom na my om dit skoon te was,
vergewe my !
o Heer vergewe my!
o Heer kom maak my
vry van die sondelas !
o kom na my om dit
skoon te was
want ek wil weer vlek’loos voor U staan!
ja, ek wil weer vlek’loos voor U staan!