1. Woordelys bladsy 9 en 10.
en... rekenaar gerelateerde woordelys... sien hieronder... Toets daaroor in les 5.
2. Presentasie voorberei… al grootliks gedoen in les 4
ALGEMEEN: - Skryf dit goed en stuur so vinnig moontlik na my epos adres; dan sal dit heen-en weer gaan tot dit goed is; ek sal jou help om foute uit te haal, en verbeterings te maak. Uiteindelik sal ons toewerk na ’n presentasie sonder foute.

Moet dit nie uitstel tot die laaste dae nie, want dit sal heelwat heen en weer gestuur moet word vir verbeteringe.
Ek gee jou wel aanwysings, maar jy moet self die foute uithaal.
Ek gee jou wel aanwysings, maar jy moet self die foute uithaal.
Dan sal jy dit uit jou kop moet leer om dit in les 5 te kan vertel.
Rekenaar gerelateerde woordelys:
aanhegsel bijlage
aanlyn online
aflyn offline
aflyn offline
aflaai download
blad/ bladsy ‘page‘
drukbare weergawe printable
ikoon pictogram
kanselleer annuleren
kliek ’click‘
rekenaarstelsel computer systeem
rekenaarstelsel computer systeem
koekie cookie
lêer(s) bestand(en)
rekenaar computer
selfoon mobiel (telefoon)
skakel link
skootrekenaar laptop
stoor opslaan
tuisblad home
voorskou weergawe
webwerf/webwerwe website/websites